The South African rand was neutral in midday play on Wednesday, barely off its overnight levels amid a spate of PMI data from around the globe.
Die rand verhandel naby aan sy oornagvlakke voor middagete te midde van ‘n klomp ekonomiese data uit die buiteland.
The JSE opened stronger on Wednesday, as positive global sentiment filtered through to the local bourse.
Die beurs in Johannesburg het vanoggend stewiger begin en volg die positiewe tendens op internasionale markte.
The JSE was weaker in afternoon trade on Tuesday, tracking global stocks.
Die beurs het vanmiddag steeds laer as by gister se sluiting verhandel en volg internasionale markte.
The South African rand gained ground in morning trade on Wednesday in line with the euro, which recovered against the dollar, supported by an improved appetite for risk.
Die rand het vanoggend veld gewen teen die dollar en volg steeds die beweging van die euro teen die Amerikaanse geldeenheid.
The South African rand was weaker in midday trade on Tuesday, testing the R7.40/$ level on the back of weaker global equities.
Die rand het verder teruggeval teen die dollar voor middagete en handelaars belê in die Amerikaanse geldeenheid om risiko te vermy.
The JSE closed out Tuesday's session in the black, arresting earlier losses, boosted by firmer US stocks which were encouraged by a better than expected consumer confidence reading.
Beter pryse vir aandele in Amerika het die beurs in Johannesburg vanmiddag uit die rooi gered.
The JSE edged down in the morning session on Tuesday as it tracked gloomy global markets, with investors increasingly doubtful about the global economic outlook.
Die beurs het vanoggend skerp geval na internasionale markte vandag swak begin het.
The rand came off its intraday worst levels on Tuesday afternoon, tracking a firmer euro. A local dealer noted a medium term bias towards a weaker rand against the greenback.
Die rand het effens versterk van vanoggend se vlakke teen die dollar na die euro teruggeveg het teen die Amerikaanse geldeenheid.
The rand softened in morning trade on Tuesday, tracking a slightly weaker euro.
Die rand het teruggeval teen die dollar vanoggend en volg die bewegings van die swakker euro.
South Africa recorded a trade surplus of R2 billion in July, the South African Revenue Services (SARS) said on Tuesday.
Suid-Afrika het ‘n handelsoorskot van R2 miljard gehad in Julie sê die inkomstediens.
The JSE shrugged off a soft start on Wall Street amid a slew of negative US data on Monday, to close out the day firmly in black territory.
Die beurs het ‘n slegte begin in die VSA geïgnoreer en positief gesluit.