Zimbabwe's aviation authority said the plane accident it reported at Harare's airport was actually a "planned drill" to test emergency responses, an aviation official says.
Zimbabwe sê die vliegtuigongeluk wat hulle in Harare gerapporteer het was ‘n oefening.
The United States is ready to work with African youth in promoting trade and investment that will help build strong economies and create job opportunities, says President Barack Obama.
Die president van die VSA, Barack Obama, sê sy land is reg om met die jeug van Afrika saam te werk om die kontinent se ekonomie te versterk en meer werksgeleenthede te skep.
Ugandan forces imposed tight security in the capital Saturday as more than 30 heads of state began converging on Kampala for an African Union summit barely two weeks after deadly suicide attacks.
Streng veiligheidsmaatreëls is in plek vir die Afrika Unie samesprekings in Kampala, met meer as dertig staatshoofde wat daar vergader minder as twee weke na selfmoordbomplanters 76 mense doodgemaak het.
Zimbabwe's Foreign Minister Simbarashe Mumbengegwi summoned three Western ambassadors for a dressing down Tuesday after they walked out on a speech by President Robert Mugabe at the weekend.
Zimbabwe het drie diplomate aangespreek na hulle uitgeloop het tydens ‘n toespraak deur president Robert Mugabe.
The chief prosecutor of the war crimes tribunal for Sierra Leone says Naomi Campbell will testify next month at Charles Taylor's trial.
Die aanklaer in die oorlogsmisdaadverhoor van Charles Taylor sê Naomi Campbell sal volgende maand getuig in die saak.
Senegalese President Abdoulaye Wade says his country would send troops to Somalia if asked by the African Union (AU).
Die president van Senegal, Abdoulaye Wade, sê sy land is reg om meer troepe na Somalië te stuur as die Afrika Unie dit verwag.
The 15th Ordinary Session of the Summit of the African Union (AU) got underway in Kampala, Uganda, on Monday, under the theme: "Maternal, Infant and Child Health and Development in Africa".
Die 15de sessie van die Afrika Unie het vanoggend in Uganda begin en leiers van regoor die kontinent fokus op die opbouing van vroue en kinders in Afrika.
African leaders are being urged to push for Africa's interests on the international scene at the African Union (AU) summit in Kampala, Uganda.
Leiers van Afrika moet grootter seggenskap hê op die internasionale speelvlak het die Afrika Unie spitsberaad in Kampala gehoor.
Zimbabwe President Robert Mugabe said the country will not listen to those who want gay rights to be mentioned in a draft of the new constitution.
Die president van Zimbabwe, Robert Mugabe, sê homoseksuele regte het nie ‘n plek in die staat se nuwe grondwet nie.
The peace and security situation in Africa is still tenuous and fragile, says the Chairperson of African Union (AU) Commission Jean Ping.
Vrede en veiligheid is steeds ‘n probleem in Afrika sê die voorsitter van die Afrika Unie kommissie, Jean Ping.
Police have arrested a suspect in connection with the Uganda bomb attacks that killed 76 people watching the World Cup final on television, an official said.
Die polisie het ‘n verdagte in hegtenis geneem na die ontploffings wat 76 mense doodgemaak het in Uganda Sondag.